TUIS  |  EIENDOMME TE KOOP  |  NUUS  |  OOR MATZIKAMA EIENDOMME  |  NAVRAAG
 
 
VANRHYNSDORP

Landboukleinhoewe van 17504 m2 rivierfront. Huis bestaan uit 4 slaapkamers met 3 ensuite badkamers, 1 aparte badkamer, sitkamer, eetkamer, kombuis en waskamer. Ingeboude kaste, 5 lugreelaars. 200 m2 stoor, dubbel motorhuis binne stoor, kamer binne stoor, 3fase krag. 2 woonstelle (word verhuur @ R3300 / maand) Swembad en braai area. Munisipale water en elektrisiteit. Boorgat, (Dam) portapool, 400 olyf boompies onder drup besproeiing, mini tonnel.
 R 1,400,000 [Details] [Doen navraag]
   

Wie is Matzikama Eiendomme

WIE IS ONS EN WAT BIED ONS!

Suzaan Kotze is die eienaar en prinsipaal van Matzikama Eiendomme en het jarelange ondervinding in die verkoopsmark, wat die versekering van hoogstaande gehalte, en ook vriendelike diens aan die voornemende koper en ook die verkoper beloof. Die mense van die Matzikama streek kan op absolute eerlikheid staatmaak met die versekering dat elke transaksie met die grootste sorg en deeglikheid hanteer en afgehandel sal word.

Suzaan het al die nodige opleiding soos deur die EAAB van Suid-Afrika vereis, voltooi en is ook wettig geregistreer by die EAAB. Sy bekwaam haarself steeds verder met addisionele leesstof wat marktendense en die ekonomie betref en dit is prioriteit om op hoogte te bly van alle veranderinge rakende spesifiek die eiendomsmark.

Positiwiteit , entoesiasme en puik kliëntediens is die wagwoord!

 
           
 
   
 
  %
 
   
 
   
 
  @ R
   
 
 
Copyright 2012 - Matzikama Eiendomme - Kopiereg 2012